Tags


GenisIt is with great sadness that we are saying goodbye to our furry child today. Genis has developed severe heart problems and all his organs started failing. Rather than letting him suffer, we decided on euthanasia to ease his way.

Goodbye, little boy, you will be missed.

Dit is met groot hartseer dat ons vandag sê totsiens aan ons vierpotige kind. Genis het ernstige hartprobleme ontwikkel en al sy organe het begin ingee. Eerder as om hom te laat ly, het ons besluit op genadedood om sy oorgang verlig.

Totsiens, kleinste seuntjie, ons sal jou mis.

 

Advertisements